Feedback

Some of our happy clients and the work we have completed for them.

Puik diens

“Baie dankie vir my stoele!!! Hulle lyk amazing!!! Weereens baie dankie vir julle puik diens!”

– Claudine

I'm so pleased

“I’m so pleased with my velvet chairs – they look stunning in their new location!”

– Susan

Pragtige stoele

“Baie dankie vir twee pragtige stoele. Ek dink dit lyk vreeslik mooi.”

– Helena J.

Quality of your workmanship

“Thank you for a very professional job in reupholstering our furniture – we are exceedingly happy with the quality of your workmanship. The photo of one of the chairs with the original table [+- 1936]”

– Family Gaunt

Tevrede met die eindresultaat

“Ek hou baie van hierdie materiaal + dit was ‘n mission om daarop te besluit, maar ek is vreeslik tevrede met die eindresultaat.”

– Magdel Z.

So lekker gesit

“Ons kan nie ophou sit op hierdie banke nie! Die banke het nie eers nuut so lekker gesit soos nou nie!”

– Miemsie D.