Wingbacks

“A wing chair (also, wing-back chair or wing-back) is an easy chair or club chair with “wings” mounted to the back of the chair, typically, but not always, stretching down to the arm rest.”
Wikipedia

“Hiermee wil ons julle graag bedank vir die puik diens gelewer aan ons, met die oortrek van ons ou sitkamerstel. Nie alleen het julle goeie raad gegee, maar ook voor die tyd dit voltooi en afgelewer. Ons sal julle beslis aanbeveel vir besigheid.”

– Dave en Mariana Wilson